Van Tonder
AF

Songtext von Van Tonder

GenreRock Roll
Dauer4:40
OriginalspracheAF
Aufrufe218
AaLeseeinstellungen
Textgröße 18

Originaltext

AF
Noch keine Übersetzung verfügbar. Der Originaltext wird angezeigt.
Die spook het jou nou gevat Maar hier waar jy staan Is net die lede van jou bende So loop jou gedagtes En jy hoor in Kimberley hys hulle die vlag van Brittanje Iewers sterf nog 'n kind in 'n konsentrasie kamp Maar dis nou alles iets van die verlede Prinses van wat Bobbejaanwyfie dra sulke mooi klere Chorus: Toe ek weer so kyk Miskien net vir 'n oomblik Vang ek 'n spook Ek dink ek is 'n siener Sê vir Jannie Hattingh Ek sal dit altyd onthou Sê vir Van Tonder Ek stel dit hoog op prys Weet nie of ek jou ooit weer gaan sien Hulle sê al die rebelle word dood geskiet Almal wat hulle kry Noord van die Oranje Rivier Net vir die koning Net vir sy plesier Chorus

Mehr von Piet Botha

Piet Botha →

Ähnliche Songtexte