Fokofpolisiekar
AF

Paroles de Fokofpolisiekar

GenrePunk Rock
Durée3:43
Langue originaleAF
Vues350
AaLecture
Taille 18

Paroles originales

AF
Traduction indisponible. Les paroles originales sont affichées.
Al die fucked-up kinders rook Maar kyk mooi Daar is iets anders fout En ek wil beter verstaan Wat is die oorsprong van my haat En nou's dit ses jaar later En soms voel als nogsteeds die selfde Daar's minder tyd Al my verskonings is al klaar gebruik O my verstand My verstand is al klaar uitgesuip En ek wil beter verstaan Wat is die oorsprong van my haat En nou's dit ses jaar later En soms voel als nogsteeds die selfde Daar's minder tyd Fokof Fokof polisiekar Fok jou Fok jou polisieman Fokof Fokof polisiekar Fok jou Fok jou polisieman En nou's dit ses jaar later En soms voel als nogsteeds die selfde Daar's minder tyd Fokof Fokof polisiekar Fok jou Fok jou polisieman Fokof Fokof polisiekar Fok jou Poes off polisieman

Plus de Fokofpolisiekar

Fokofpolisiekar →

Paroles similaires