Mama
AF

Mama 歌詞

時間10:13
原文言語AF
閲覧数240
Aa表示設定
文字サイズ 18

原文歌詞

AF
翻訳はまだありません。原文を表示しています。
Mama, mama Chorus : Mama, ek wil 'n man he Mama Wie, wie ,wie ,wie kom daar aan Mama ek wil 'n man he Mama Ek wil 'n man he Mama, Ek wil 'n man he Watse man my liewe kind? Wil jy dalk 'n rywer he Nee, mama, nee x2 Chorus Mama Ek wil 'n man he Watse man my liewe kind? Wil jy dalk 'n rasta he Nee, mama, nee x2 Chorus Mama, Ek wil 'n man he Watse man my liewe kind? Wil jy dalk 'n biker he Nee, mama, nee x2 Mama ek wil 'n man he Watse man my liewe kind Wil jy dalk 'n boerseun he Ja,ja,ja,ja,ja,ja,ja Ja,ja ek wil 'n boerseun he ,mama oh oh yeh by hom in sy arms le ja ja 'n rywer die wil ek nie want pille sluk die soek ek nie 'n rasta die wil ek nie want dagga rook dit lus ek nie 'n biker die wil ek nie want dis nie goed vir my hare nie. Chorus x4 Yummy, mammie.....

Realm の他の曲

Realm →

関連歌詞