My pop val stukkend
AF

My pop val stukkend 가사

장르Rock Roll
길이5:20
원문 언어AF
조회수344
Aa읽기 설정
글자 크기 18

원문 가사

AF
번역이 아직 없습니다. 원문 가사를 표시합니다.
Die skaduwee waarske die straat Geslinger uit 'n hoë balkon Deur die skaars waarsku die son Deur die lied van die penniefluitjies Geval op die dreunende straat My pop met 'n naam soos 'n liggaam Wat net soos 'n mens kon praat My pop soos 'n mossie geskiet Korrel-kaal van die vensterbank Of was dit die wind uit die verte Of was dit my eie hand My pop het geval toe die son Sy brons klok lui uit die lug Toe die wolke die mure wit kalk Val die skaduwee daarin terug Die skaduwee waarsku die son Porselein met die ver lug bo- As ek sou val uit 'n hoë balkon As ek sou breek lyk ek ook só?

Chris Chameleon의 다른 곡

Chris Chameleon →

관련 가사