Wagtyd
AF

Wagtyd 가사

장르Rock Roll
길이3:08
원문 언어AF
조회수277
Aa읽기 설정
글자 크기 18

원문 가사

AF
번역이 아직 없습니다. 원문 가사를 표시합니다.
En ek wag al sedert die eerste keer Dat ek jou gesien het en ek weet Dat ek hoe lank ek ookal moet sal wag Op die dag wanneer ek weet ek mag Kyk in jou oe en kan weet Dat ek in liefde kan glo en jou hand mag neem Sonder sorg sonder vrees En weet dat jy Die leed van my Alleenheid kan genees En van tyd het ek ook geen benul Want dis tyd waarmee ek die leemtes vul Van my hart se swart oneindigheid En die letsels van my eensaamheid En solank daar geloof is Is daar hoop En solank daar hoop is Is daar rede Om te lewe

Chris Chameleon의 다른 곡

Chris Chameleon →

관련 가사