Monoloog In Stereo
AF

Monoloog In Stereo 가사

장르Punk Rock
길이4:02
원문 언어AF
조회수271
Aa읽기 설정
글자 크기 18

원문 가사

AF
번역이 아직 없습니다. 원문 가사를 표시합니다.
'N baie algemene mens met baie algemene woorde in 'n algemene huis kweek algemene drome 'n dosis pynverdowers op die ou einde van die dag is dit seker maar al wat jou gelukkig maak en oor en oor 'n monoloog in stereo op 'n mooi dag soos vandag ek wonder soms soms wonder ek die son skyn gelukkig gelukkig skyn die son 'n baie standaard geesteskluis waarin ek myself toesluit die herlewing was toe net korttermyn ek het by die agterdeur uitgegly as jy voel jy moet dan moet jy as daar soveel van ons is hoekom sal enige iemand jou mis A very normal man With very normal words In a normal house cultivates normal dreams A dose of painkillers at the end of the day it is probably all which makes you happy. And over and over A monologue in stereo On a beautiful day Like today I wonder sometimes Sometimes I wonder The sun shines happily Happily the sun shines A very standard spirit chamber Where in I lock myself in The survival was then just short term I had slipped out of the backdoor If you feel you must, then you must If there are so many of us Why would someone miss you?

Fokofpolisiekar의 다른 곡

Fokofpolisiekar →

관련 가사