원문 가사
AF번역이 아직 없습니다. 원문 가사를 표시합니다.
As die awendskadus daal kom ek jou weer eendag haal
Jy's my nooientjie van die Ou Transvaal
Ons sal wandel na die vlei onder sterreprag so vry in ons hart sal ons liefde bly
Deur die jare deur gevare sal jy jonk bly en kosbaar vir my
Deur die jare deur gevare sal 'n glimlag my na jou toe lei
[ piano ]
Deur die jare deur...