Kaptein
AF

Kaptein 가사

장르Pop
원문 언어AF
조회수156
Aa읽기 설정
글자 크기 18

원문 가사

AF
번역이 아직 없습니다. 원문 가사를 표시합니다.
Aar oor die horison wag sy (wag sy) Vir my (vir my) Kaptein, span die seile Kaptein, sy is myne Daar waar die son gaan lê Het sy gesê sy wag, ohoy Sy wag vir my Eendag lank gelede In my drome Was daar 'n girl soos jy En sy was ver te mooi vir my Daar was 'n eiland vol meisies In bikinis En almal lyk soos jy En dit was ver te veel vir my Kaptein, span die seile Kaptein, sy is myne Daar waar die son opkom Daar oor die horison wag sy (wag sy) Vir my (vir my) Kaptein, span die seile Kaptein, sy is myne Daar waar die son gaan lê Het sy gesê sy wag, ohoy Sy wag vir my Eendag op 'n reëndag Ons alleendag Dit was net ek en jy Ons het mekaar in 'n droom gekry Daar was 'n eiland vol kinders By dosyne En almal lyk soos jy En dit was mooier as mooi vir my Kaptein, span die seile Kaptein, sy is myne Daar waar die son opkom Daar oor die horison wag sy (wag sy) Vir my (vir my) Kaptein, span die seile Kaptein, sy is myne Daar waar die son gaan lê Het sy gesê sy wag, ohoy Sy wag vir my Kaptein, ek wens jy wil my hoor Kaptein, ek wens jy wil Ek gaan my droom verloor Kaptein, span die seile Kaptein, sy is myne Daar waar die son opkom Daar oor die horison wag sy (wag sy) Vir my (vir my) Kaptein, span die seile Kaptein, sy is myne Daar waar die son gaan lê Het sy gesê sy wag, ohoy Sy wag vir my Sy wag vir my

Kurt Darren의 다른 곡

Kurt Darren →

관련 가사