My Donker
AF

My Donker 가사

장르Metal
길이3:58
원문 언어AF
조회수19
Aa읽기 설정
글자 크기 18

원문 가사

AF
번역이 아직 없습니다. 원문 가사를 표시합니다.
Die gat in my is gevul met haat Wrede woede vloei uit my kwaad Maak toe my oe om alleen te wees Maar jy is daar om my te verwurg Fok jou hoogmoed, steek my in my rug Ek lê en wag vir die regte tyd Fok jou magsspel, van vriend na vyand Ek sal laaste lag! Bly weg van my donker, dit sal jou verteer Waarheid is in my siel, niemand breek my nie Die pad van my is gevul met spyt, ek wil oor my lewe besluit Wegkom van almal en alles, maar julle is daar om my te breek Fok jou hoogmoed, steek my in my rug Ek lê en wag vir die regte tyd Fok jou magsspel, van vriend na vyand Ek sal laaste lag! Bly weg van my donker, dit sal jou verteer Waarheid is in my siel, niemand breek my nie Niemand breek my nie, niemand breek my nie Bly weg van my donker, bly weg van my donker Bly weg van my donker, dit sal jou verteer Waarheid is in my siel, niemand breek my nie

Mind Assault의 다른 곡

Mind Assault →

관련 가사