Stadig Verblind
AF

Stadig Verblind 가사

장르Metal
길이3:58
원문 언어AF
조회수14
Aa읽기 설정
글자 크기 18

원문 가사

AF
번역이 아직 없습니다. 원문 가사를 표시합니다.
Ons is nooit in staat om iets te kan wees nie Want in jou, haat jy ons In jou oe is ons verkeerd, maar die lem draai stadig En steeds is jy nog hier Jy is suur van die kanker Wat in jou bloed vloei is die gif wat Jou te gemoed kom en die lyding is so swaar Verblinde oe brand ons lewend Merke van swaarte, straal uit jou siel Verteer al die gevoelens doelbewus En breek weg om my siel te rus Begrawe in n graf van valsheid en leuens En tog baklei ons terug Ek staan op vir my lewe Daar is geen manier wat ek jou sal kan Vergewe vir al die kak wat ek moes verduur Verblinde oe brand ons lewend Merke van swaarte, straal uit jou siel Ons word stadig verblind Die ketting is vasgebind Dit begin by jou as kind Ons word stadig verblind Verblinde oe brand ons lewend Merke van swaarte, straal uit jou siel

Mind Assault의 다른 곡

Mind Assault →

관련 가사