Volksmoord
AF

Volksmoord 가사

장르Metal
길이4:53
원문 언어AF
조회수10
Aa읽기 설정
글자 크기 18

원문 가사

AF
번역이 아직 없습니다. 원문 가사를 표시합니다.
Staan saam in 'n lyn van depressie En omhels middelmatigheid Die greep om jou nek sal nooit verswak Vorseer jouself om die kak te sluk Tel al die drome soos hulle verdwyn Nog 'n nommer in die produksie lyn Jy is aan wie se kant om die land te brand? Fok jou Kom ons fok net voort en skree Volksmoord Bele in die tyd tot die dood jou vang En begrawe bevoegtigheid Roep na 'n God wat die wereld haat Jou obsessie met alles wat jou hier sal baat Fok almal en dink aan jou eie welsin Einde van jou lewe het by jou geboorte begin Jy is aan wie se kant om die land te brand? Fok jou Kom ons fok net voort en skree Volksmoord Druk waarheid by jou keel af Spoeg die leuens uit met alle mag Jy is 'n produk van die wereld Die rede vir volksmoord Jy is aan wie se kant om die land te brand? Fok jou Kom ons fok net voort en skree Volksmoord Ons skree Volksmoord

Mind Assault의 다른 곡

Mind Assault →

관련 가사