Die Gemmerbroodman
AF

Die Gemmerbroodman 가사

장르Rock Roll
길이2:54
원문 언어AF
조회수337
Aa읽기 설정
글자 크기 18

원문 가사

AF
번역이 아직 없습니다. 원문 가사를 표시합니다.
Haai ek is tog te oulik met my bakkies blink poleer whatever jy verdien, ek verdien tog meer en ek maak my bek oop elke kans wat ek kry want ek is so belangrik die wêreld moet weet van my Hier kom die gemmerbroodman hy's 'n selfvoldane kalant maar oppas my ou maat want die ou spreekwoord praat elke boontjie kry sy loon jy gaan maklik terug in die oond o die gemmerbroodman ... Haai ek is tog te oulik elke spieël sê dit vir my en as ek iets wil hê sal my bestuurder dit vir my kry my naam in goue letters maak seker dis reg gespel daar gaan my foon alweer dis Rapport wat my bel Want ek is die gemmerbroodman almal hou van my van Gobabis tot in Bethlehem en tot onder in die Kaap ek is die gemmerbroodman almal hou van my ek tel my geld in die nag as al die ander mense slaap Haai ek is tog te oulik ek kan al die wyse manne kwoteer al het ek eintlik nie 'n clue ons moet almal probeer en as dit nie wil werk nie dan sal ek jou gou vertel van hoe baie geld ek gemaak het en wie onder my vriende tel hier kom die gemmerbroodman ...

Piet Botha의 다른 곡

Piet Botha →

관련 가사