Ramaja
AF

Ramaja 가사

길이2:13
원문 언어AF
조회수407
Aa읽기 설정
글자 크기 18

원문 가사

AF
번역이 아직 없습니다. 원문 가사를 표시합니다.
Kap dit hier kap dit daar kap dit orals ja ja x4 Ramaja, sy naam is Ramaja Hy kom uit Afrika Ek wil hom gunste vra Ramaja, toordokter Ramaja Sal jy vir my kan se, waar liefde le....... Kap dit flou Ramaja Bietjie Brrr Mapa As hy dolos gooi Bietjie Brrr Mapa Om die vure rooi Rondom trom Innie donker woud Bietjie Brrr Mapa Issie liefde koud Vra die geeste om te bewaar Hou hom weg van alle gevaar Ek voel so koud Hy's my behoud Bring hom terug na my Chorus Bietjie Brrr Mapa Bring die Mutie gou Bietjie Brrr Mapa Waar die doepa brou Gee my 'seblief 'n towerwoord Bietjie Brrr bind hom vas Met 'n liefdes koord. Vra die geeste om te bewaar..... Sangoma izepeta very nice.... Chorus La,la la, la, la la......... Kap dit hier kap dit daar kap dit orals ja ja x4

Realm의 다른 곡

Realm →

관련 가사