Lemoene (feat. Appel)
AF

Lemoene (feat. Appel) şarkı sözleri

TürNativista
Orijinal dilAF
Görüntülenme252
AaOkuma ayarları
Metin boyutu 18

Orijinal sözler

AF
Translation not available yet. Showing the original lyrics.
Daar's 'n nuwe boer op die dorp Sy dra haar khaki rokkies kort Sy ry 'n F250 opgeroeste Ford Sy ken van trekker ry En in die kroeg baklei En ek wens ek kon die geheim Van haar boerdery kry En ons skree Wys my jou lemoene Of jou boer pampoene Ek wil so graag aan dit voel Of jou kaalgat perskes Of dit die moeite werd is Ek sal dit definitief moet proe Ons het twee bottels kaf gedraf Die spioene het nuwe krag Die honde het beginne blaf Soos in die lang gras lê en wag Handeviervoet tot by die stoor Toe Japie hoor hoe haal sy oor Toe ek weer sien staan sy reg voor my Met 'n haelgeweer gerig op my En ons skree Wys my jou lemoene Of jou boer pampoene Ek wil so graag aan dit voel Of jou kaalgat perskes Of dit die moeite werd is Ek sal dit definitief moet proe Okay Sally jy het nou vir ons gevang Ons is nou op heterdaad betrap Maar kan ons nie maar 'n plan maak Dat ons tog jou lemoene sien nie Iets vir iets sal ons jou ons pere wys Dan wys jy ons jou lemoene Wys my jou lemoene Of jou boer pampoene Ek wil so graag aan dit voel Of jou kaalgat perskes Of dit die moeite werd is Ek sal dit definitief moet proe En ons skree Wys my jou lemoene Of jou boer pampoene Ek wil so graag aan dit voel Of jou kaalgat perskes Of dit die moeite werd is Ek sal dit definitief moet proe Ek sal dit definitief moet proe Ek sal dit definitief moet proe Lekker, haar lemoene en haar peretjies

Bok van Blerk sanatçısından daha fazla

Bok van Blerk →

İlgili şarkı sözleri