Morning Star, Durbanville
AF

Morning Star, Durbanville şarkı sözleri

TürPunk Rock
Süre4:00
Orijinal dilAF
Görüntülenme288
AaOkuma ayarları
Metin boyutu 18

Orijinal sözler

AF
Translation not available yet. Showing the original lyrics.
die ster wat ek volg volg tot sonopkoms ek verstaan beter as wat jy dink soort soek soort net die braafste dwase spring oorboord tyd leen sy wysheid aan wie geduldig wag die nag wys sy geheime vir die wie se oe aan kan pas die ster wat ek volg volg tot sonopkoms soepel en sag aan die buitekant maar daar's 'n diamant waar jou hart moet wees my skat hierdie stad het jou by my gesteel ek hoop die waarheid kom by jou uit om as orgaan te funksioneer is gewoonlik onmoontlik vir 'n edelsteen die ster wat ek volg volg tot sonopkoms die N1 se stippellyn die half geboude brue vlieg by my kop verby dis vanaand vir nou iemand sal begrafnis hou hierdie stad het jou by my gesteel skemers op strande vakansiegangers die krag kan maar afgaan jy skyn tog helder jou rykdom begrawe tussen longe en are foute maak al maak dit seer sweer dat ek sal aandag gee

Fokofpolisiekar sanatçısından daha fazla

Fokofpolisiekar →

İlgili şarkı sözleri