Vir Altyd 07 November
AF

Vir Altyd 07 November şarkı sözleri

TürPunk Rock
Süre3:34
Orijinal dilAF
Görüntülenme361
AaOkuma ayarları
Metin boyutu 18

Orijinal sözler

AF
Translation not available yet. Showing the original lyrics.
Al jou vriende se vir my Dat jy baie teleurgesteld sou gewees het in my Ek kan jou nie so goed soos wat ek wil Onthou nie Maar dit voel nou asof jy 'n bietjie beter na my kyk Jy't net soveel gedrink En ook jou hele lewe lank Probeer weg hardloop Ek weet nie hoe jy as kind was nie Jy't ook elke aand uitgegaan Ek het geweet dit gaan gebeur Ek het geweet dit gaan gebeur Al die geskree-ery Was toe verniet gewees Ek het jou vergewe En jy Jy vir my Ek sien jou in meisies raak En dan gaan soek ek jou daar Ek weet dis fokken simpel van my Soos 'n baarmoeder Dun gesmeer Oor elke wegkruip plek En trappie van my sosiale leer Als van jou wat in my gis Gee my hoendervleis As dit november is Dis al wat ek wil se Dis al wat ek kan se

Fokofpolisiekar sanatçısından daha fazla

Fokofpolisiekar →

İlgili şarkı sözleri