Angs Aanval
AF

Angs Aanval کے بول

صنفPunk Rock
دورانیہ3:12
اصل زبانAF
مناظر260
Aaپڑھنے کی ترتیبات
متن کا سائز 18

اصل بول

AF
ترجمہ ابھی دستیاب نہیں۔ اصل بول دکھائے جا رہے ہیں۔
Hoe lank? Hoe lank voor ons hier kan wegkom? Hoe anders is n Hoeveel anders is n ander plek? Ons het dan dieselfde siekte Ek heroorweeg die rol wat ek in hierdie spel moet speel Hierdie is die koorsang van ons middelmatigheid Die pynvolle aanvaarding van ons onoorspronklikheid Juig besmette asem uit my moe longe uit Verwerp die lewenslange stryd vir n plekkie in jou koninkryk Moenie so fokkin verveeld lyk nie Ek dog jy sal bly wees om te hoor My onselfsekerheid het die beter van my gekry Ek dog jy sou bly wees om te hoor Jy ken nie die helfte daarvan nie moenie maak asof jy beter my beter kan verstaan nie Jy ken nie die helfte daarvan nie

Fokofpolisiekar کے مزید گیت

Fokofpolisiekar →

متعلقہ بول