Kyk Noord
AF

Kyk Noord کے بول

صنفPunk Rock
دورانیہ9:10
اصل زبانAF
مناظر345
Aaپڑھنے کی ترتیبات
متن کا سائز 18

اصل بول

AF
ترجمہ ابھی دستیاب نہیں۔ اصل بول دکھائے جا رہے ہیں۔
Dis als te vergeefs Hoe meer ek daaroor dink Hoe meer moet ek vergeet Daar's net een ry spore Dis redelik vanselfsprekend Maar daar's sand tussen my tone Dis al wat ek benodig Die vars lug in Desember En die wind deur die bome Nou fok ek net voort Ek verbeel my ek kan op water loop 'n Vlietende plato Die helderheid van jeug verloor Ek's 'n agtergeblewene Op die grasvelde van my kinderdae Hier is daar geen vuiste 'n Voortbestaan is al wat ek vra Ek staan 'n swerwerskans Die kilometers lag en my gesig dra die lyne Hou net stil Die mes sny al hoe dieper Hoe harder jy spartel Tyd sal jou vergewe Ek weet die dood gaan my vind

Fokofpolisiekar کے مزید گیت

Fokofpolisiekar →

متعلقہ بول