Mariaan
AF

Mariaan 歌词

专辑Moederland
年份2014
流派Gotico
时长4:32
原文语言AF
浏览量50
Aa阅读设置
文字大小 18

原文歌词

AF
暂时没有翻译,当前显示原文歌词。
Ver van die ligte En die onrus van die stad Onder die sterre Met die toekoms as jou mat Het jy aan die slaap geraak Met ‘n glimlag in jou hart O – en die wind herhaal jou naam O – sal die lewe, jou ooit verstaan Mariaan Met nuwe woorde Is die boeie so verlig Selfs ken die berge En die sterre jou gesig En ek wonder of jy my onthou En ek wonder of jy my onthou O – met die geselskap van die maan O – sal die lewe, jou ooit verstaan Mariaan En as die wind waai Hoor ek steeds haar naam En as die reën val Wag ek vir Mariaan

更多 Ashton Nyte

Ashton Nyte →

相关歌词