Droomverlore
AF

Droomverlore 歌词

流派Rock Roll
时长4:17
原文语言AF
浏览量316
Aa阅读设置
文字大小 18

原文歌词

AF
暂时没有翻译,当前显示原文歌词。
Selfs met jou oe toe Kyk jy deur my En selfs in die donker Sien jy tot binne my Niemand kyk na my Soos jy na my kyk nie En niemand sien my Soos jy my sien nie Droomverlore in jou oe En ek swig, my hart word sag Wanneer ek in jou oe kyk In jou blik voel ek die vrag Van my wereldse sorge wyk Droomverlore in jou oe

更多 Chris Chameleon

Chris Chameleon →

相关歌词