Houvas
AF

Houvas 歌词

流派Rock Roll
时长2:24
原文语言AF
浏览量312
Aa阅读设置
文字大小 18

原文歌词

AF
暂时没有翻译,当前显示原文歌词。
As dit n bietjie meer word as wat ek kan verdra Hierdie keihardheid, die dik vel en die koue front Kan ek na jou toe kom? Sal jy my dan vashou? En as die steek van die verlede nou in my hart ontvou En laasnag se duisternis my vandag weer besoek Kan ek na jou toe kom? Sal jy my dan vashou? En ek weet dis seer want ek't gesien wat die wreedheid aan jou oe doen En hoe dit jou toelaat om na my toe terug te kom Laat ek jou dan vashou Al wat ek is en al wat ek was het weer een geword Ek't vergeet wat ek moet vergeef om weer jou vriend te wees Ek't gekom uit die vuur uit jy's in vanuit die kou Met niks meer as die begeerte of weer vasgehou te word En weer vas te hou

更多 Chris Chameleon

Chris Chameleon →

相关歌词