Kwaad
AF

Kwaad 歌词

流派Rock Roll
时长3:47
原文语言AF
浏览量395
Aa阅读设置
文字大小 18

原文歌词

AF
暂时没有翻译,当前显示原文歌词。
Die pad van die lewe loop lank en swaar Teen die helling van jou grootste drome uit En jy weet dat met jou grootste maat Loop jy daai hange meer gemaklik uit En soms voel ek ietwat bedroef En soms voel ek net eenvoudig bedruk Dan's daar niks wat my so goed opskroef Soos n vriend se glimlag en n stywe druk Sit bas en al in die wip verstrik Wie anders as n vriend gaan jou dan daaruit ruk As die dryfsand aan jou kinnebak lek Is n vriend die een wat daar is om jou uit te trek Kwaad vir jou maat? Wat help dit dan jy's kwaad vir jou maat? Vriend is veel meer werd as goud Want goud gaan jou nie troos As die eensaamheid haar arms om jou vou N vriend is daar as al die roem En die gelag en glinstering Verdwyn het uit die binnekring

更多 Chris Chameleon

Chris Chameleon →

相关歌词