As Jy Met Vuur Speel Sal Jy Brand
AF

As Jy Met Vuur Speel Sal Jy Brand 歌词

流派Punk Rock
时长2:24
原文语言AF
浏览量416
Aa阅读设置
文字大小 18

原文歌词

AF
暂时没有翻译,当前显示原文歌词。
Elke oggend is ek in die hel Ek word wakker en die vlamme brand my vel Sal ek ooit rêrig kan opstaan En nie in my bed mis nie Gee my alkohol Gee my 'n lewe Gee vir my raad Gee my 'n rede Sodat ek kan opstaan Verlore gebore En elke keer as ek gaan lag Raak ek net swaarder Kan ek ophou lewe ná vandag En als is weg Draai jou ander skouer Dan's als reg Hoekom raak ek só kwaad Ek vind ek raak só kwaad En ek skree (God) Maar dis niks werd nie Daar is iets beeldskoon in die donker nag Daar is iets beeldskoon in die donker nag Daar is iets beeldskoon in die donker nag Daar is iets beeldskoon Daar is iets beeldskoon in die nag

更多 Fokofpolisiekar

Fokofpolisiekar →

相关歌词