Hoekom
AF

Hoekom 歌词

流派Metal
时长3:42
原文语言AF
浏览量49
Aa阅读设置
文字大小 18

原文歌词

AF
暂时没有翻译,当前显示原文歌词。
Breek af die mure wat staan vir die lewe Bou op die fondamente van die dood Ons draai die sleutel wat die wereld vermoor Huil my ‘n storm van lood en dan vra ons Ons speel God, ons is reg Die arm verloor en die ryk floreer Almal weet beter as die volgende een Hou so aan, ons lewens is leuens Hoekom is die wereld so sleg? Hoekom is die wereld in pyn? Verniel die balans tussen lewe en dood Dra die gewig dwars op ons skouers? Ons is die kanker wat ons lewens versmoor Bloei n rivier van geweld en dan vra ons Dit is jy, dit is ek Ek se dis jy en jy se dis ek Almal wys vinger na die volgende een Hou so aan ons lewe in ‘n leuen Hoekom is die wereld so sleg? Hoekom is die wereld in pyn? Hoekom?

更多 Mind Assault

Mind Assault →

相关歌词