Die Kind
AF

Die Kind 歌词

流派Rock Roll
时长4:42
原文语言AF
浏览量229
Aa阅读设置
文字大小 18

原文歌词

AF
暂时没有翻译,当前显示原文歌词。
Willie maak nog net daai oproep Want jou moeder wil weet Waar slaap jy vanaand Dit was alles eintlik so onnodig Maar wat kan 'n mens nou eintlik se Ja die kind gaan nou alleeen In die wye wereld in Kinders op elke straat Kinders van die reen Daar is niks meer om te se nie Dit maak nie veel meer saak nie Winter of Somer Die kind is altyd alleen Op skool was sy almal se liefling Ons liewe Elmien So belowend maar altyd 'n bietjie anders Sy werk nou die nagskof Vir die wyse manne van die Ooste En hulle ryk bedorwe seuntjies Elke kind het sy eie seer hart Glimlag, liefde pyn en nog wat Enj solank die oe nog lag is die kind seker okay..

更多 Piet Botha

Piet Botha →

相关歌词