Lippe
AF

Lippe 歌词

原文语言AF
浏览量97
Aa阅读设置
文字大小 18

原文歌词

AF
暂时没有翻译,当前显示原文歌词。
Het jy vergeet hoe dit voel As elektrisiteit deur jou liggaam spoel Sê jy onthou hoe dit was As elke senuwee punt deur jou liggaam bars Want ek smag na my asem in 'n oomblik So verlore maar gevind en ek weet Dit sal hou vir 'n leeftyd Jy's die een wat ek wou hê Ek wil jou soen op jou mond jou lyf hier teen aan my voel dis wat my hart so begeer So laat my toe om jou lippe met my lippe te raak 'n paar keer of meer Daar's niks wat jy ooit kan sê soos wat jy dit vir my sê as jy net so met my praat So laat my toe om jou lippe met my lippe te raak Maar hoe sal ek weet sonder vraе Dat jou gevoelens vir my jou nog binnе brand En as jy praat sê dit so Teveel woorde slaan soms die vure dood En ek smag na my asem in 'n oomblik So verlore maar gevind en ek weet Dit sal hou vir 'n leeftyd Jy's die een wat ek wou hê Ek wil jou soen op jou mond jou lyf hier teen aan my voel dis wat my hart so begeer So laat my toe om jou lippe met my lippe te raak 'n paar keer of meer Daar's niks wat jy ooit kan sê soos wat jy dit vir my sê as jy net so met my praat So laat my toe om jou lippe met my lippe te raak Want jy weet wat ek voel vir jou Ek wag vir jou, so vou jou arms om my lyf En as jy weet wat jy doen aan my behoort jy al te weet Ek wil jou soen op jou mond jou lyf hier teen aan my voel dis wat my hart so begeer So laat my toe om jou lippe met my lippe te raak 'n paar keer of meer Daar's niks wat jy ooit kan sê soos wat jy dit vir my sê as jy net so met my praat So laat my toe om jou lippe met my lippe te raak So laat my toe om jou lippe met my lippe te raak So laat my toe om jou lippe met my lippe te raak

更多 Riana Nel

Riana Nel →

相关歌词