Maak Of Braak
AF

Maak Of Braak 歌词

流派Punk Rock
时长2:27
原文语言AF
浏览量273
Aa阅读设置
文字大小 18

原文歌词

AF
暂时没有翻译,当前显示原文歌词。
Tuisgemaakte sosiale wapen Onbekende handgebare Dooie mense maak asof hulle my ken In die begraafplaas waar ek bly Lag al die geraamtes vir my Maar hulle is onbewus Dat ek stuk vir stuk my hart by my keel afdruk Drink nou hierdie bloed van my Dis al wat ek het wat jy kan kry Ek't spesiaal my are vir jou oopgesny En sê net dit lyk mooi Die ewige kind agter in my kop Bewe benoud en krap oop sy toegestikte mond Nes stilgebore babas huil ek nie Oor die onregverdigheid van die lewe nie Niemand lewe rêrig nie Ek het al my kos en geheime opgegooi Sê net dit lyk mooi Sê net dit lyk mooi Ek het al daai fokken kak gesluk Myself probeer verdrink Sê net dit lyk mooi Sê net ek is mooi Paniekbevange angstig en alleen 'n Prins van donkerte Ek dien myself alleen

更多 Fokofpolisiekar

Fokofpolisiekar →

相关歌词