Ontken Altyd Alles
AF

Ontken Altyd Alles 歌词

流派Punk Rock
时长3:14
原文语言AF
浏览量236
Aa阅读设置
文字大小 18

原文歌词

AF
暂时没有翻译,当前显示原文歌词。
Vrede gevind met die teenstrydigheid wat in die are van my dorp versprei ek het te lank terug gedink te lank terug gesig gewys al my grense wat verskuif Met my voete diep onder die slyk van stil rivier my koppe in wolke hande van dier Dis net natuurlik so ek is net natuurlik hoog Jy verdoof die deel wat tyd so skelm steel ek sal volgende jaar begin bedaar Gaan jy jouself dan nou kluisenaar hou geweerloop teen die tempel nie in die mond nie onthou Veels geluk met my vetraagsdag impulsiewe huiwering as daar ooit n spesiale boodskap was vir my het ek dit mis gekyk my liedjie van die jaar het ek perongeluk oorgetape

更多 Fokofpolisiekar

Fokofpolisiekar →

相关歌词