Vernietig Jouself
AF

Vernietig Jouself 歌词

流派Punk Rock
时长5:22
原文语言AF
浏览量260
Aa阅读设置
文字大小 18

原文歌词

AF
暂时没有翻译,当前显示原文歌词。
Kom ons sing oor kuier op Stellenbosch Met rooiwyn en sigarette sit ons in 'n minimumveiligheidstronk Kom ons sing oor presteer in 'n sisteem van gehoorsaamheid Kom ons sing oor jou verleppende persoonlikheid Vernietig jouself Daar is 'n drang in my, 'n instinktiewe haat Vir instansies van die bewussyn Konditioneer my, die Bybel van pyn Ons almal pak die kole, ons almal stook die vuur Ons almal bou die mure wat idees bestry Ons is die rebelle wat misluk het Ons almal kak die reėls uit waaraan ons almal verstik het Vernietig jouself Dis moeilik om die kettings af Hulle maak dit aan jou binnegoed vas Dis moeilik om die kettings af te breek

更多 Fokofpolisiekar

Fokofpolisiekar →

相关歌词